Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wat Ek sal doen, is dit: Ek maak jou vandag sterk, so sterk soos ’n stad wat sterk mure het, soos ’n ysterpilaar en ’n muur van brons. Jy sal sterk wees teen die hele land, teen die konings, teen die amptenare en priesters van Juda, en teen al die belangrike mense in die land.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:18 in konteks