Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal hulle nie vir die Herewyn kan offer nie.Die Here sal nie houvan hulle offers nie.Die kos wat hulle eet,sal hulle onrein maak.Dit sal wees soos die koswat mense eetwanneer hulle rouoor iemand wat dood is.Dit is kos wat onrein is,en wat hulle nie in die tempelvan die Here mag bring nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 9

Kyk Hosea 9:4 in konteks