Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 13:15 Bybel vir Almal (ABA)

Efraim is soos ’n groen plantwat mooi groei tussen die riete,maar die oostewind sal kom.Die Here sal die wind stuuruit die woestyn,en daar sal niks water oorbly nie,die fonteine sal leeg word.Die vyande sal komen hulle sal die mooi goed vat,hulle sal alles vatwat die mensebymekaargemaak het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 13

Kyk Hosea 13:15 in konteks