Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 11:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het gesê:“Toe Israel ’n jong seun was,was Ek lief vir hom.Ek het my seun uit Egipte geroep.

2. Ek het die mensevan Israel geroep,maar hulle het weggegaan van My.Hulle het vir die Baäls gaan offer,hulle het vir beelde offers gebring.

Lees volledige hoofstuk Hosea 11