Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het toe vir Hosea gesê:“Jy moet die seun Jisreël noem, want die tyd is naby wanneer Ek die nageslag van koning Jehu sal straf. Ek sal hulle straf, want hulle het baie mense vermoor in die stad Jisreël.“Ek sal hulle koning wegvat, die land Israel sal nie meer ’n koning hê nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 1

Kyk Hosea 1:4 in konteks