Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar is net een vrou soos sy,sy is my duif,alles aan haar liggaam is perfek.Sy is die enigste dogter van haar ma,sy is die een vir wie haar ma baie lief is.Wanneer die ander jong vroue haar sien,dan sê hulle sy is gelukkig,die vroue en die byvroue van die koning prys haar.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 6

Kyk Hooglied 6:9 in konteks