Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die deur oopgemaak vir die manvir wie ek lief is,maar toe was hy nie daar nie, hy was weg!Ek het gedink ek sal hom volg,ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gekry nie,ek het hom geroep, maar hy het nie geantwoord nie.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 5

Kyk Hooglied 5:6 in konteks