Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sê: “Ek het geslaap, maar my harthet wakker gebly.Ek hoor toe dat die man teen die deur klop,die man vir wie ek lief is,hy het gesê: ‘My suster, my liefste,my duif, jy is perfek.Jy moet die deur vir my oopmaak,my kop is nat van die dou,my hare het nat geword in die nag.’

Lees volledige hoofstuk Hooglied 5

Kyk Hooglied 5:2 in konteks