Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 5:15-16 Bybel vir Almal (ABA)

15. Sy bene lyk soos marmer-pilarewat op goue voetstukke staan.Hy lyk soos die Libanon-bergwaar die beste sederbome groei.

16. Sy mond smaak soet,en alles aan hom is mooi.Vroue van Jerusalem, dit is die manvir wie ek lief is, dit is my vriend.”

Lees volledige hoofstuk Hooglied 5