Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ek by hulle verbygeloop het,het ek die man gekry vir wie ek lief is.Ek het hom vasgehou, ek het hom nie gelos nietotdat ek hom na my ma se huis gebring het,na die kamer waar ek gebore is.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 3

Kyk Hooglied 3:4 in konteks