Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Vroue van Jerusalem, julle moet vir my belowe,en die gaselle en die takbokke in die veldmoet die getuies wees,julle moet belowe dat julle ons nie sal wakker maaken nie sal pla nie.Ons is lief vir mekaar en ons sal self besluitwat om te doen.”

Lees volledige hoofstuk Hooglied 2

Kyk Hooglied 2:7 in konteks