Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:12 Bybel vir Almal (ABA)

Serubbabel en die hoëpriester Jesua en al die mense wat nog gelewe het, het gehoor wat hulle God die Here gesê het. Hulle het die boodskap gehoor wat die profeet Haggai vir hulle gebring het. Die volk het toe bang geword vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:12 in konteks