Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het droogte gestuur oor die land en oor die berge en oor die koring, die wyn en die olie. Ek het droogte gestuur oor alles wat in die grond groei, ook oor die mense en oor die diere, oor al die werk van die mense.”

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:11 in konteks