Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek hoor dit en ek skrik.My lippe bewe,my hele liggaam word lam,my bene ruk.Ek bly stil en ek wagdat die dag moet kom.Ek wag vir die dagwanneer daardie volkook swaar sal kry,die volk wat teen onsoorlog gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:16 in konteks