Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande se soldatehardloop na ons toeom ons weg te jaagna al die kante toe,maar U maak hulle leier doodmet sy eie spies.Hulle het gedink u volk is swak,hulle het gedink hulle sal ons maklik vangen doodmaakwaar niemand dit sien nie.Hulle het al klaar bly geword daaroor.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:14 in konteks