Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Habakuk het gesê:“Here, hoe lank moet ek nog bid?Hoe lank moet ek nog soebatdat U ons moet help?U luister nie na ons nie,U help ons nie teen die mensewat ons laat swaarkry nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:2 in konteks