Ek weet U wil nie siendat mense sonde doen nie.U wil nie kyk hoe menseverkeerd doen nie.U hou niks daarvan dat menseander mense laat swaarkry nie.Hoekom sien Uwat die Galdeërs doen,maar U doen niks?Hulle is slegte mense.Hoekom bly U stil wanneer hullemense doodmaakwat beter is as hulle?