Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet dit doen, want oor sewe dae sal Ek dit laat reën op die aarde. Dit sal 40 dae en 40 nagte aanmekaar reën. Ek sal alles wat lewe, alles wat Ek gemaak het, doodmaak en wegvee van die aarde af.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 7

Kyk Genesis 7:4 in konteks