Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Noag die ark klaar gemaak het, het die Here vir hom gesê: “Jy en jou hele huisgesin moet in die ark ingaan. Jy is die enigste man op die aarde wat reg lewe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7

Kyk Genesis 7:1 in konteks