Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die verhaal van Noag. Noag was ’n goeie en regverdige man. Hy het nie gelewe soos die ander mense van daardie tyd nie. Noag het God gedien en naby Hom gelewe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6

Kyk Genesis 6:9 in konteks