Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:20-22 Bybel vir Almal (ABA)

20. Jy moet twee van elke soort dier saam met jou neem. Hulle sal na jou toe kom en hulle moet saam met jou aanhou lewe.

21. Jy moet ook genoeg kos vir julle en vir die diere bymekaarmaak en saamneem om te eet.”

22. Noag het alles gedoen presies soos God gesê het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6