Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 5:30-32 Bybel vir Almal (ABA)

30. Daarna het Lameg nog 595 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.

31. Lameg was 777 jaar oud toe hy gesterf het.

32. Toe Noag 500 jaar oud was, het hy drie seuns gehad. Hulle name was Sem, Gam en Jafet.

Lees volledige hoofstuk Genesis 5