Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 5:29 Bybel vir Almal (ABA)

en Lameg het hom Noag genoem. Lameg het gesê: “Ons werk hard met ons hande om kos te kry, want die Here het die grond vervloek. Hierdie seun Noag sal ons help sodat ons kan rus nadat ons so hard moes werk.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 5

Kyk Genesis 5:29 in konteks