Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 35:1 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir Jakob gesê: “Jy moet gereedmaak. Jy moet na Bet-El gaan en daar gaan woon. Jy moet daar ’n altaar bou vir My. Ek is die God wat aan jou verskyn het toe jy weggevlug het van jou broer Esau.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 35

Kyk Genesis 35:1 in konteks