Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 32:31-32 Bybel vir Almal (ABA)

31. Die son het opgekom toe Jakob weggegaan het van Pniël. Jakob het swaar geloop, want sy heup was baie seer.

32. Dit is hoekom die Israeliete nie die senuwees in die heupbeen van ’n dier eet nie, want die man het vir Jakob op sy heup geslaan, op die heupsenuwee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 32