Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 32:29 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob vra toe: “Sê asseblief vir my, wat is jou naam.”En die man vra: “Hoekom vra jy wat my naam is?”Die man het vir Jakob daar geseën.

Lees volledige hoofstuk Genesis 32

Kyk Genesis 32:29 in konteks