Toe sê Laban: “Hierdie hoop klippe wys vandag dat ons saam besluit het om reg te doen aan mekaar.”Daarom het hulle dit Galed genoem.