Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:42 Bybel vir Almal (ABA)

As die God van my pa my nie gehelp het nie, dan sou jy my weggestuur het en jy sou niks vir my gegee het nie. Die God van Abraham en die God wat vir Isak beskerm het, het gesien dat ek swaarkry. Hy het gesien hoe hard ek gewerk het, en Hy het gisteraand gesê wie is reg, ek of jy.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:42 in konteks