Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:39 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die roofdiere ’n dier van jou doodgebyt het, dan het ek nie die dooie dier vir jou gebring nie. Ek moes een van my diere in sy plek gee. Wanneer diewe in die dag of in die nag van jou diere gesteel het, dan moes ek een van mý diere gee vir elkeen van daardie diere.

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:39 in konteks