Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:29 Bybel vir Almal (ABA)

Ek kan jou straf as ek wil, maar die God van julle pa het gisteraand met my gepraat en gesê: ‘Jy moet pasop wat jy vir Jakob sê, dit maak nie saak of dit goed of sleg is nie.’

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:29 in konteks