Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die Here God vir die mens gesê: “Jy het na jou vrou geluister en jy het geëet van die vrugte van die boom wat jou kan help om te weet wat goed is en wat sleg is. Ek het vir jou gesê jy moenie daarvan eet nie. Daarom vervloek Ek die grond waarin jy moet werk. Jy sal baie swaar kry en jy sal jou hele lewe lank hard werk om genoeg kos te kry.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:17 in konteks