Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Vir die vrou het die Here God gesê: “Ek sal jou baie swaar laat kry wanneer jy swanger is. Jy sal baie swaar kry wanneer jou kinders gebore word. Jy sal altyd jou man begeer. Jou man sal jou hoof wees.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:16 in konteks