Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend het Jakob gesien dit is Lea wat sy vrou geword het. Toe sê hy vir Laban: “Wat het jy aan my gedoen? Ek het by jou gewerk om vir Ragel te kry. Hoekom het jy my bedrieg?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:25 in konteks