Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:4 Bybel vir Almal (ABA)

God sal jou seën soos Hy vir Abraham geseën het. Hy sal jou en ook jou nageslag seën. Hy sal vir jou die land gee waar jy nou ’n vreemdeling is. Dit is die land wat Hy vir Abraham gegee het. Dit sal jou land wees.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:4 in konteks