Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gedroom dat daar ’n leer op die aarde staan, en die boonste punt van die leer is in die hemel. Die engele van God het op en af geklim teen die leer.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:12 in konteks