Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal jou nageslag so baie maak soos die sterre in die lug, en Ek sal vir jou nageslag hierdie hele land gee. Al die volke van die aarde sal My vra om hulle ook te seën soos Ek jou nageslag sal seën.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:4 in konteks