Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 26:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet in hierdie land woon en ’n vreemdeling wees. Ek sal by jou wees en Ek sal jou seën. Ek sal die hele land vir jou en jou nageslag gee. Ek sal doen wat Ek vir jou pa Abraham belowe het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 26

Kyk Genesis 26:3 in konteks