Daardie dag het Isak se slawe na hom toe gekom en hulle het vir hom vertel van nog ’n put wat hulle gegrawe het. Hulle het vir hom gesê: “Ons het water gekry.”