Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 25:21 Bybel vir Almal (ABA)

Isak het tot die Here gebid oor sy vrou, want sy kon nie kinders kry nie. Die Here het geluister na sy gebed, en sy vrou Rebekka het swanger geword.

Lees volledige hoofstuk Genesis 25

Kyk Genesis 25:21 in konteks