Toe Isak 40 jaar oud was, het hy getrou met Rebekka, die dogter van Betuel, ’n Arameër uit Paddan-Aram. Sy was die suster van Laban die Arameër.