Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die slaaf neem toe tien kamele van sy eienaar en hy gaan. Hy het baie presente van Abraham saamgeneem. Hy het na die land Mesopotamië gegaan, na die stad waar Nahor gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:10 in konteks