Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 21:26 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Abimelek het gesê: “Ek weet nie wie dit gedoen het nie. Jy het ook nie voorheen vir my daarvan vertel nie. Ek het vandag die eerste maal daarvan gehoor.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 21

Kyk Genesis 21:26 in konteks