Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 20:9 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Abimelek roep toe vir Abraham en vra vir hom: “Wat het jy aan ons gedoen en wat het ek verkeerd gedoen teen jou? Hoekom het jy my en my land se mense hierdie groot sonde laat doen? ’n Mens moenie dit met ander mense doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 20

Kyk Genesis 20:9 in konteks