Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 18:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ’n verbond met Abraham gemaak. Hy moet vir sy seuns en sy nageslag sê om gehoorsaam te wees aan My. Hulle moet doen wat Ek wil hê. Dan sal Ek vir Abraham doen wat Ek vir hom belowe het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 18

Kyk Genesis 18:19 in konteks