Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

En die Here sê vir hom: “Bring vir My ’n vers-kalf en ’n bok en ’n skaap-ram, almal drie jaar oud. Bring ook ’n tortelduif en ’n ander duif.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 15

Kyk Genesis 15:9 in konteks