Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het koning Kedorlaomer en sy bondgenote omgedraai en by En-Mispat gekom. En-Mispat se ander naam was Kades. Hulle het die Amalekiete se hele land gevat, en hulle het ook die Amoriete oorwin wat in Gaseson-Tamar gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:7 in konteks