Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:5 Bybel vir Almal (ABA)

In die veertiende jaar het koning Kedorlaomer en die drie konings wat saam met hom was, gekom om oorlog teen die vyf ander konings te maak. Hulle het die Refaïete in Asterot-Karnajim oorwin, die Sussiete in Ham, die Emiete in die Kirjatajim-vallei,

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:5 in konteks