Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Een man wat gevang is, het losgekom. Hy het alles vir Abram die Hebreër gaan vertel. Abram het toe gewoon by die bome van Mamre, die Amoriet. Mamre en sy broers Eskol en Aner was Abram se bondgenote.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:13 in konteks