Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die lys van Sem se nageslag. Sem was 100 jaar oud toe hy pa geword het van Arpaksad. Dit was twee jaar ná die watervloed.

Lees volledige hoofstuk Genesis 11

Kyk Genesis 11:10 in konteks