Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 10:31 Bybel vir Almal (ABA)

Sem was die voorvader van al hierdie mense. Elke familie het sy eie taal gepraat en het in sy eie land gewoon. Hulle het verskillende volke geword.

Lees volledige hoofstuk Genesis 10

Kyk Genesis 10:31 in konteks